Nagapie nagapie slaap jy
Ek kan enige iets vir jou se
Sonder om ongemaklik te voel
Jy het my veras
Ek like dit so cool
Kan jy die blokkie wees wat my puzzle kort
Kom ons vind uit
Lewe is te kort
Nagapie nagapie slaap jy
Ek kan enige iets vir jou se
Sonder om ongemaklik te voel
Jy het my veras
Ek like dit so cool
Kan jy die blokkie wees wat my puzzle kort
Kom ons vind uit
Lewe is te kort
Wanner jy in die onbekende staar. Wanner jou inner stem skree, onthou groot goed is net eenvoudig n kombinasie van klein goedtjies. Minute is maar net sekondes. Programme is maar net prosesse. Die berge bestaan maar net uit klippies. Sukses is wanner jy aan kan hou terwyl die rest van die wêreld op gee.