Een wat ons nooit sal vergeet nie
Ek is seker daar is baie wat ek gemis het. As jul hier uitgekom het, lekker dag verder.
Een wat ons nooit sal vergeet nie
Ek is seker daar is baie wat ek gemis het. As jul hier uitgekom het, lekker dag verder.
Ek luister nie baie Afrikaanse musiek oor die algemeen nie, maar die is van my seleksies. Ek let op dat Afrikaanse musiek baie gefokus is op liefde vir land, lewe, vrou, taal en geloof. Van als wat daaroor is om te sing fokus ons op die groot goed.
Dit gaan hier aan: https://www.kinathka.co.za/services/wordpress/?p=554