Category Archives: Afrikaans

So paar afrikaanse goedtjies.

Perde Nooi

Vandag is nog n dag
Wonderlike avonture om te voltooi

Elke dag soos die son skyn
Klim jou wyse lyn

Rose is rooi, pragtig en mooi
Net soos die perde nooi

Die wolke is wit en blou
Elke dag dink ek aan jou

Buiteperke, geen rus vir my gesin
Hoe gaan ek dit oorwin

O so mooi
die perde nooi