Dit gaan hier aan: https://www.kinathka.co.za/services/wordpress/?p=558
Nog n paar goeie Afrikaanse liedjies, n Sondag musiek dag (2)
Leave a reply
Ek luister nie baie Afrikaanse musiek oor die algemeen nie, maar die is van my seleksies. Ek let op dat Afrikaanse musiek baie gefokus is op liefde vir land, lewe, vrou, taal en geloof. Van als wat daaroor is om te sing fokus ons op die groot goed.
Dit gaan hier aan: https://www.kinathka.co.za/services/wordpress/?p=554
A lock down, bad government or being overworked will not hinder my resolve. Your attitude can change the people around you.
This is the most difficult challenge. You cannot change the world but you can effect it by by changing your attitude and effecting the people around you.
Be different and be the light you seek.