Ek het die laaste ruk agter gekom dat ek my huis taal nie so baie gebruik nie. Aangesien dat ek so baie met rekenaar tale werk, dink ek dis n goeie idee om baie aandag aan die een te gee. Mense kan dit natuurlik nie vergelyk nie, maar bietjie tyd en n artikel huur en daar kan dalk goed doen.
Afrikaans was nog altyd vir my n goeie strokie vertelling en gedig stelling taal. N slegte skool geskiedenis het gemaak dat ek die taal in onbelange laat vergaan het. My standaard agt onderwyser het vir my gesĂȘ dat ek nutteloos is met die taal. Ek besef dat ek hier en daar spel foute gemaak het, maar sy het my gedwing om na n laer graad standaard te skyf. Terselfdertyd het ek my rekenaar programmering klase in engels geneem. Met al die het ek nie meer om gegee oor die taal nie.
Ek gaan myself toespits om weer n paar artikels te skryf in Afrikaans. Dis vir my lekkerder en ek kan party keer makliker se wat ek voel. So wees voorbereid vir rympies en gediggies, dit hang af hoe ek voel.
Afrikaans is my moeder taal en hiermee gaan ek dit probeer verhaal.
Dankie, sie hier vir vertaling.