Nog n dag, Ver verby

Nog a dag is verby, dink ek is op n ander wêreld of ek beweeg lig spoed want tyd gaan vinniger elke dag.

Dit lyk ook as of daar iewers op die internet iemand besluit het om hulle IP te stel na myne, nou kom daar baie ewekansige internet koppelings na my server. Is besig om dit te uit te soort, maar mens kan net soveel DDOS inbrake hanteer. Ons het regtig nie meer baie IPV4 adresse oor nie en ek wonder of die nie die eerste van daai probleme is nie. As mens Occam’s Razor in ag neem, kan dalk iemand wees wat my aanval met n bot net. Die patroon wys dat daar duisende verskillende IP’s konnekteer, van rekenaars in Melasia tot iphones in Rusland.

Hier is vir julle n koel liedjie, gaan gerus en kry hulle album, dis goed