Category Archives: Afrikaans

So paar afrikaanse goedtjies.

Wat is n ontsagwekkende dag / What is a awesome day

Wat maak n ontsagwekkende dag? Dis nie die bollie werk of die rye waarin mens moes staan by die winkel. Nee. Dis daai oomblik wanner jou hondjie verby jou hardloop met n slipper wat sy gesteel het. Wanner jy daai glimlag kry en als los om agter haar aan te hardloop. Onskuldig maar stout. Wanner jy net die oomblik in jou kop het en van al die ander goed vergeet.

Die dae wanner jy n prentjie of boodskap sien en dit aktiveer duisende emosies en gedagtes. As jy op gelig kan word deur die klein goedjies. Om met iemand te praat oor wat jy doen en eenvoudig net n konneksie te maak.

As jy iets reg kry wat jy nie gedink het jy kan doen nie. Dis n ongelooflike gevoel.

Sulke dae is ontsagwekkend en iets om oor te skryf.

English Translation:

What makes an awesome day? It’s not the bore of work or the rows in which one had to stand at the store. No. It’s that moment when your puppy runs past you with a slipper she stole. When you get that smile and leave everything to run after her. Innocent but naughty. When you just have that moment in your head and forget about everything else.

The days when you see a picture or message and it activates thousands of emotions and thoughts. If you can be lifted by the little things. Talking to someone about what you do and just making a connection.

If you get something right that you didn’t think you could do. It’s an incredible feeling.

Such days are awesome and something to write about.

Nog n dag, Ver verby

Nog a dag is verby, dink ek is op n ander wêreld of ek beweeg lig spoed want tyd gaan vinniger elke dag.

Dit lyk ook as of daar iewers op die internet iemand besluit het om hulle IP te stel na myne, nou kom daar baie ewekansige internet koppelings na my server. Is besig om dit te uit te soort, maar mens kan net soveel DDOS inbrake hanteer. Ons het regtig nie meer baie IPV4 adresse oor nie en ek wonder of die nie die eerste van daai probleme is nie. As mens Occam’s Razor in ag neem, kan dalk iemand wees wat my aanval met n bot net. Die patroon wys dat daar duisende verskillende IP’s konnekteer, van rekenaars in Melasia tot iphones in Rusland.

Hier is vir julle n koel liedjie, gaan gerus en kry hulle album, dis goed

Afrikaans is my moeder taal

Ek het die laaste ruk agter gekom dat ek my huis taal nie so baie gebruik nie. Aangesien dat ek so baie met rekenaar tale werk, dink ek dis n goeie idee om baie aandag aan die een te gee. Mense kan dit natuurlik nie vergelyk nie, maar bietjie tyd en n artikel huur en daar kan dalk goed doen.

Afrikaans was nog altyd vir my n goeie strokie vertelling en gedig stelling taal. N slegte skool geskiedenis het gemaak dat ek die taal in onbelange laat vergaan het. My standaard agt onderwyser het vir my gesê dat ek nutteloos is met die taal. Ek besef dat ek hier en daar spel foute gemaak het, maar sy het my gedwing om na n laer graad standaard te skyf. Terselfdertyd het ek my rekenaar programmering klase in engels geneem. Met al die het ek nie meer om gegee oor die taal nie.

Ek gaan myself toespits om weer n paar artikels te skryf in Afrikaans. Dis vir my lekkerder en ek kan party keer makliker se wat ek voel. So wees voorbereid vir rympies en gediggies, dit hang af hoe ek voel.

Afrikaans is my moeder taal en hiermee gaan ek dit probeer verhaal.

Dankie, sie hier vir vertaling.